BYBELSTUDIEKURSUS
Ons bied aan u ‘n inleidende
Bybelstudie van 22 hoofstukke aan, deur prof. Johan Malan. Die kursus word ook
in Engels aangebied, en ook in Portugees.
Hierdie is ‘n sterk evangeliese Bybelstudie wat daarop gerig is om jong
gelowiges se kennis oor die basiese leerstellings van die Bybel te verbreed
en hulle toewyding aan die Here Jesus te verdiep, sodat hulle meer doeltreffende
dissipels kan wees. Volwasse gelowiges sal ook groot baat daarby vind om die
kursus deur te werk.
U Woord is `n Lig vir My Pad
18. Die Wederkoms van Christus