Bendixon, Reg, 1974: The Christian and the Demon World. Triumphant Times Publishers.
Deere, Jack. S. 1985: Deuteronomy. In: Walvoord, John F. & Zuck, Roy B., reds., The Bible Knowledge Commentary: Old Testament. Victor Books.
Hoehner, Harold, W., 1983: Ephesians. In: Walvoord, John F. & Zuck, Roy B., reds., The Bible Knowledge Commentary: New Testament. Victor Books.
Holladay, W.L., 1988: Concise Hebrew and Aramaic lexicon of the Old Testament. Eerdmans.
Litfin, A. Duane, 1983: 1 Timothy. In: Walvoord, John F. & Zuck, Roy B., reds., The Bible Knowledge Commentary: New Testament. Victor Books.
Malan, J.S., 1992: Verleidende Geeste. Basuin Uitgewers, Alberton.
Malan, J.S., 1993: The Hour of Darkness – An Exposition of Revelation. Trumpet Publications, Polokwane.
Malan, J.S., 1998a: Regterbreintegnieke is okkulties. http://www.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Regterbrein.htm
Malan, J.S., 1998b: Cultural Anthropology – an African perspective. Univ. of Limpopo.
Malan, J.S., 1999: Meditasie ’n Oosterse tegniek. http://www.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Meditasie.htm
Malan, J.S., 2000: George Otis en sy misleidende teologie. http://www.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Otislering.htm
Malan, J.S., 2007: Daniël se Profesieë – die Skrif is aan die Muur. Basuin Publikasies, Heiderand.
Otis, George, Jr., 1997: The Twilight Labyrinth. Grand Rapids, Michigan: Chosen Books.
Penn-Lewis, Jessie, 1910: War on the Saints. In 2004 herdruk deur CLC Ministries.
Penn-Lewis, Jessie, 1995: Stryd teen die Bose. Verkorte, vertaalde weergawe van War on the Saints. Basuin Uitgewers, Alberton.
Pentecost, J. Dwight, 1985. Daniel. In: Walvoord, John F. & Zuck, Roy B., reds., The Bible Knowledge Commentary: Old Testament. Victor Books.
Reddin, Opal, 1998: The false theory of generation curses. Central Bible College, Springfield, Missouri. http://www.bibleguidance.co.za/Afrartikels/Vloeke.htm
Simpson, Sandy (red.), 2012: New Apostolic Reformation. http://www.deceptioninthechurch.com/newapostolic.html
Wagner, C. Peter, 2000: Apostles and Prophets. Amazon.com.
Wikipedia, 2012a: Mammon. http://en.wikipedia.org/wiki/Mammon.
Wikipedia, 2012b: Slavery. http://en.wikipedia.org/wiki/Slavery.
Wikipedia, 2012c: Demonology. http://en.wikipedia.org/wiki/Demonology

In Augustus 1978 is Johan Malan aangestel as professor in Antropologie aan die Universiteit van die Noorde (tans die Universiteit van Limpopo) naby Polokwane in die Limpopo Provinsie van Suid-Afrika. In 2006 het hy afgetree en hy en sy vrou, Wilma, woon tans in Mosselbaai. Hulle het twee getroude seuns.
As die seun van ’n sendeling, wyle ds. J.S. Malan, is Johan deur sy ouers geleer om die Bybel in sy oorspronklike tale as die foutlose en letterlikgeïnspireerde Woord van God te respekteer. Dit het daartoe gelei dat Johan vir Jesus Christus as Verlosser aangeneem het. Hy vertolk ook die groot aantal Bybelse profesieë oor die wederkoms van Christus as letterlik waar, en aanvaar die eindtydse opkoms van ’n sataniesgeïnspireerde nuwe wêreldorde as ’n realiteit.
Soos wat sy lewe verloop het, het die skrywer intens bewus geword van die hoogs gepolariseerde werklikheid waarbinne ons leef, en wat uit geestelike sfere beïnvloed word deur die koninkryk van God sowel as die opponerende koninkryk van Satan. Johan het besef dat dit lewensbelangrik is om kennis op te doen oor albei hierdie koninkryke, en om ook in die Bybel te leer hoe ons geestelik toegerus kan word om die aanhoudende verskynsel van boosheid die hoof te bied.
Die fokus van hierdie boek is die bose beïnvloeding van die mensdom, asook die basiese beginsels van geestelike oorlogvoering wat ons moet toepas as ons ernstig is om staande te bly teen die liste van die duiwel.
Verskeie van Johan se artikels en boeke kan op sy webblad gelees en gratis afgelaai word: www.bibleguidance.co.za